Product Information
Dis 1899 en die begin van die Anglo-Boereoorlog. Vir Frank Ingram, sy beste vriend Michal Ras en die se verloofde Kath Rouwenhorst begin dit in Oktober tydens 'n swierige verjaardagparty in die Boland. Vir Frank, 'n student in die teologie wat sy studies staak om te gaan veg, is dit ook die begin van 'n innerlike stryd wat hom afspeel rondom die absurditeite en ontnugtering van die oorlog. Later sal Frank homself afvra of die geweld van oorlog 'n sluimerende behoefte aan wreedheid in hom bevredig. En uiteindelik kom die vraag: Wat was die werklike uitwerking van die oorlog? Die titel van hierdie ontroerende roman kom uit die ou Vrystaatse volkslied waarvan die eerste strofe lui: Heft Burgers 't lied der vrijheid aan / En zingt ons eigen volksbestaan! / Van vreemde banden vrij, / Bekleedt ons klein gemenebest, // Op orde, wet en recht gevest, / Rang in der staten rij.Product Identifiers
PublisherProtea Boekhuis
ISBN-139781869194543
eBay Product ID (ePID)111666698
Product Key Features
Publication Year2012
TopicBooks
Book TitleRang in Der Staten Rij
Number of Pages344 Pages
LanguageAfrikaans
AuthorDot Serfontein
Dimensions
Item Height213 mm
Item Weight415 g
Additional Product Features
Country/Region of ManufactureSouth Africa
Title_AuthorDot Serfontein