Product Information
Waar die Otters is, is daar nou eenmaal nie vrede nie. En 'n vakansie is vir die drie nie sommer net 'n gewone kuiertjie nie. Met die intrapslag loop dinge in Die Otters op die Bosveldplaas skeef: daar is oornag by die kuikenhokke gepeuter: Bykans al die kuikens het deur groot gate in die sifdraad ontsnap en Litte is juis 'n man wat half sentimenteel raak wanneer 'n paar vinkies uitgeroei moet word. Maar hoe verdink 'n Otter dan 'n mede-Otter? Arende, bobbejane en luiperds is vir die stadsjapies nie 'n alledaagse verskynsel nie. Maar waarom kom die Otters een middag erg bedremmeld en gekneus en net geklee in grasrompies by die huis aan? En watter rol het Helene en Magriet, twee skoolpelle, om te speel?Product Identifiers
PublisherProtea Boekhuis
ISBN-139781869193812
eBay Product ID (ePID)114886871
Product Key Features
Publication Year2011
Book TitleDie Otters Op Die Bosveldplaas
Number of Pages148 Pages
LanguageAfrikaans
GenreChildren & Young Adults
Book SeriesOtters Reeks
Dimensions
Item Height212 mm
Item Weight188 g
Additional Product Features
Country/Region of ManufactureSouth Africa