Product Information
In My eerste groot woordeboek maak ons kennis met Buks en Bettie Beer en hul vriende in Woelstad. Leer honderde nuwe woorde met behulp van Richard Scarry se wonderlike, klassieke tekeninge. Die woorde word gegroepeer volgens tema, sodat die kind op 'n heerlike prettige wyse sy of haar kennis van die wereld kan uitbrei. 'n Plesier vir oud en jonk!Product Identifiers
PublisherProtea Boekhuis
ISBN-139781869192686
eBay Product ID (ePID)114921552
Product Key Features
Publication Year2014
Publication NameMy Eerste Groot Woordeboek
LanguageAfrikaans
TypeDictionary
Subject AreaLanguage Study
AuthorRichard Scarry
Dimensions
Item Height295 mm
Item Weight570 g
Additional Product Features
Country/Region of ManufactureSouth Africa
Title_AuthorRichard Scarry