Product Information
Hierdie omvangryke versameling van die bekende en gewilde Nataniel se verhoogverhale is die ideale Kersgeskenk! Nataniel is een van Suid-Afrika se meester-storievertellers op die verhoog. Sy unieke stem en styl, sy spitsvondige en skerpsinnige humor, sy deernis vir die verskoppelinge en verstotelinge, dit alles maak hom 'n belangrike stem in ons kultuur en samelewing. Die versameling sluit in byna al sy verhale (Afrikaans en Engels) uit ouer bundels wat reeds deur die jare uit druk geraak het (Oopmond, Rubber, Maria Maria, Tuesday, Kaalkop 2, When I was), sowel as 10 nuwe stories.Product Identifiers
PublisherHuman & Rousseau (Pty) LTD
ISBN-139780798166645
eBay Product ID (ePID)212980712
Product Key Features
Book Title150 Stories
AuthorNataniel
FormatPaperback
LanguageAfrikaans
TopicShort Stories, Books
Publication Year2014
Dimensions
Item Height213mm
Item Width137mm
Additional Product Features
Title_AuthorNataniel
Country/Region of ManufactureSouth Africa