As Almal Ver is: Suid-Afrikaners Skryf Huis Toe (Paperback, 2010)

Chiron_Media_Store (1107253)
99.5% positive Feedback
Price:
£8.91
Free delivery in 2-3 days
Estimated between Thu, 12 Jun and Fri, 13 Jun
Returns:
30 days return. Buyer pays for return postage. If you use an eBay delivery label, it will be deducted from your refund amount.
Condition:
Good
Title: As Almal Ver is: Suid-Afrikaners Skryf Huis Toe Item Condition: used item in a good condition. Edition: - List Price: £14.95.

About this product

Product Information

Derduisende Suid-Afrikaners woon deesdae oorsee, sommige tydelik, ander permanent. Hulle vaar die vreemde in om uiteenlopende redes: jong professionele gryp werksgeleenthede aan, ander bevredig hul wanderlust in London, terwyl sommige hul horisonne in die Ooste gaan verbreed. In hierdie bundel deel van ons skrywers hul ervarings van 'n buitelandse verblyf. Kort na die aanvanklike opwinding kom die verlange en die vreemdheid van in twee werelde leef, maar ook 'n ontdekking van dit wat 'n mens aan Suid-Afrika bind. As almal ver is: Suid-Afrikaners skryf huis toe bevat nagenoeg 40 bydraes, waaronder etlike reisverhale oor bestemmings soos Parys, Kilimanjaro en selfs Beiroet. 'n Ekstra element wat beloof om die oog te vang, is 'n reeks strippe (comic strips) en sketse deur jong kunstenaars. Die titel sal almal wat al self in die buiteland was of wat familie daar het aan die hart gryp.

Product Identifiers

PublisherTafelberg Publishers LTD
ISBN-139780624048015
eBay Product ID (ePID)92700196

Product Key Features

Book TitleAs Almal Ver Is: Suid-Afrikaners Skryf Huis Toe
IllustratorDanie Marais
FormatPaperback
LanguageAfrikaans
TopicHolidays
Publication Year2010
GenreBiographies & True Stories
Number of Pages320 Pages

Dimensions

Item Height222mm
Item Width152mm
Item Weight366g

Additional Product Features

Country/Region of ManufactureSouth Africa

All listings for this product

Buy it now
Pre-owned
No ratings or reviews yet
Be the first to write a review